By Xena Phoenix
Junie 4, 2012
Sleutelwoorde: Kaap Agulhas
Category: Geboue
6 Comments »
BAIE mooi foto!!!
Hierdie foto is plenty good!!
Natuurlik sal ek hom LIKE
Blykbaar is die vensters toe met staal omdat die see tot by hom gekom het as hy rof is en die vensters uitgeslaan het.
Dit is interessant. Dit is nogal verskriklik om te sien hoeveel die see die afgelope paar jaar terug getrek het. Dit gaan ‘n gemors wees die dag wat die see weer sy gebied opeis.
Ek dink darem die huise daar is nog redelik bokant die hoogwatermerk…. maar partykeer kom hy oor die teerpad!
Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:
Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. ( Log Out / Verander )
Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. ( Log Out / Verander )
Connecting to %s
Stel my in kennis van nuwe kommentaar per e-pos.
Notify me of new posts via email.
Δ